Sluit by die gemeenskap aan

We'd love to hear about your experiences with Xubuntu. Share them on the Xubuntu users mailing list or on the #xubuntu-offtopic IRC channel.

Ons het altyd hulp nodig om Xubuntu nog beter te maak. Geen spesifieke vaardighede word benodig om by te dra nie. Gaan na die afdeling vir betrokkenheid op ons webwerf om te lees oor al die beskikbare geleenthede.

Hallo, wat daarvan om u installasiemedia aan 'n vriend deur te gee!