Ubuntu MATE gaan nie net oor werk nie, dit is ook wonderlik vir speel! Jy sal vind Steam en Minecraft in die Sagteware Boetiek. Ons het ook die heel beste oopbron speletjies gekies en voorraad die Sagteware Boetiek met platformers, skiet 'em ups, renjaers, vlugnabootsers, kopkrappers, beurt gebaseerde strategie en eerste persoon skieters.
Ondersteunde sagteware
-
Steam
-
Minecraft